herenig [boodskap #144229] |
Mon, 25 December 2023 16:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herenig
Afbreking: her•e•nig
Samestelling: her- + enig
Werkwoord: herenig
Verlede tyd: het herenig
Betekenis:
• Om weer bymekaar te bring.
Gebruik:
• Die ontvoerde kind is met sy ouers herenig.
Sinoniem:
• bymekaarbring
• bymekaarkom
• rekonsilieer
• saambring
• saamsmelt
• verenig
• versoen
Afgelei:
• herenigde
• hereniging
Vertaling:
Engels: to reunite
Nederlands: herenigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|