moratorium [boodskap #144225] |
Sun, 24 December 2023 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moratorium
Afbreking: mo•ra•to•ri•um
Selfstandige naamwoord: moratorium
Meervoud: moratoria, moratoriums
Betekenis:
• 'n Vertraging of tydelike opskorting van iets.
Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse regering het in 1990 'n moratorium op die doodstraf geplaas, waarna dit in 1997 afgeskaf is.
Sinoniem:
• opskorting
• uitstel
• vertraging
Vertaling:
Engels: moratorium
Nederlands: moratorium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|