handelsroete [boodskap #144222] |
Sun, 24 December 2023 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handelsroete
Afbreking: han•dels•roe•te
Samestelling: handel + -s- + roete
Selfstandige naamwoord: handelsroete
Meervoud: handelsroetes
Betekenis:
• Roete waarlangs handelaars goedere vervoer.
Gebruik:
• Suid-Afrika is langs verskeie internasionale handelsroetes geleë en die maritieme bedryf speel 'n noodsaaklike rol in die land se ekonomie.
Sinoniem:
• handelsweg
Vertaling:
Engels: trade route
Nederlands: handelsroute
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|