werksplek [boodskap #144220] |
Sun, 24 December 2023 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werksplek
Afbreking: werks•plek
Samestelling: werk + -s- + plek
Selfstandige naamwoord: werksplek
Meervoud: werksplekke
Verkleinwoord: werksplekkie
Meervoud van verkleining: werksplekkies
Betekenis:
• Die plek waar 'n persoon werk; waar iemand sy beroep beoefen.
Gebruik:
• Hy pendel daagliks tussen sy huis en werksplek.
Sinoniem:
• werkruimte
• werkspasie
Wisselvorm:
• werkplek
Vertaling:
Engels: workplace
Nederlands: werkplek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|