verwaarlosing [boodskap #144219] |
So, 24 Desember 2023 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwaarlosing
Afbreking: ver•waar•lo•sing
Samestelling: verwaarloos + -ing
Selfstandige naamwoord: verwaarlosing
Meervoud: verwaarlosinge, verwaarlosings
Betekenis:
• Die handeling van verwaarloos; om onvoldoende aandag aan iets te gee.
Gebruik:
• Die mishandeling en verwaarlosing van ouer persone is toenemend 'n maatskaplike en sosiale werklikheid.
Sinoniem:
• afskepery
• laksheid
• nalatigheid
• nalating
• onbetrokkenheid
• slapheid
• verontagsaming
• versaking
• versuim
Hiponiem:
• selfverwaarlosing
Afgelei:
• kinderverwaarlosing
Vertaling:
Engels: negligence, deprivation
Nederlands: verwaarlozing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|