beeldmateriaal [boodskap #144218] |
So, 24 Desember 2023 09:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beeldmateriaal
Afbreking: beeld•ma•te•ri•aal
Samestelling: beeld + materiaal
Selfstandige naamwoord: beeldmateriaal
Meervoud: –
Betekenis:
• Media wat visuele beelde bevat.
Gebruik:
• Die rooftog is op kamera vasgevang en die beeldmateriaal sal aan die polisie oorhandig word.
Vertaling:
Engels: imagery
Nederlands: beeldmateriaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|