Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verfilm
verfilm [boodskap #144217] So, 24 Desember 2023 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verfilm
Afbreking: ver•film
Samestelling: ver- + film


Werkwoord: verfilm
Verlede tyd: het verfilm

Betekenis:
• Om beelde op film vas te lê; tot film te verwerk.

Gebruik:
• Sy het die gebeure op haar selfoon verfilm.

Sinoniem:
• fotografeer
• opneem

Afgelei:
• verfilmbaar
• verfilming

Vertaling:
Engels: to make a film
Nederlands: verfilmen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandeer
Volgende onderwerp: beeldmateriaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 22:50:20 MGT 2024