skandering [boodskap #144215] |
Sat, 23 December 2023 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skandering
Afbreking: skan•de•ring
Samestelling: skandeer + -ing
Selfstandige naamwoord: skandering
Meervoud: skanderinge, skanderings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van skandeer.
Gebruik:
• 'n Skandering het gewys dat die koeël die pasiënt se hart met millimeters gemis het.
Sinoniem:
• aftasting
• beeldvorming
• tomografie
Afgelei:
• breinskandering
• MRI-skandering
• ultraklankskandering
Vertaling:
Engels: scan
Nederlands: scan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|