versorging [boodskap #144214] |
Sa, 23 Desember 2023 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versorging
Afbreking: ver•sor•ging
Samestelling: versorg + -ing
Selfstandige naamwoord: versorging
Meervoud: versorginge, versorgings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van versorg.
Gebruik:
• Die wyfie broei haar eiers alleen uit, maar die mannetjie help met die versorging van die kuikens.
Sinoniem:
• behandeling
• onderhoud
• ondersteuning
• oppassing
• toesig
• verpleging
Hiponiem:
• dagversorging
• diereversorging
• handeversorging
• huidversorging
• kinderversorging
• lugversorging
• naelversorging
• selfversorging
• siekeversorging
• taalversorging
• tandversorging
• velversorging
• voetversorging
• wondversorging
Afgelei:
• versorgingsfunksie
• versorgingsoord
• versorgingsprogram
• versorgingsproses
Verwant:
• versorger
Vertaling:
Engels: care, nursing, maintenance, upkeep
Nederlands: verzorging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|