rampbestuur [boodskap #144210] |
Sat, 23 December 2023 13:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rampbestuur
Afbreking: ramp•be•stuur
Samestelling: ramp + bestuur
Selfstandige naamwoord: rampbestuur
Meervoud: –
Betekenis:
• Die proses om vir rampe voor te berei en effektief daarop te reageer (of die mense wat daarvoor verantwoordelik is).
Gebruik:
• Klimaatsverandering is een van die grootste bedreigings vir rampbestuur.
Afgelei:
• rampbestuurfonds
• rampbestuursplan
• rampbestuurprogram
• rampbestuursentrum
• rampbestuurspan
Vertaling:
Engels: disaster management
Nederlands: rampenbeheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|