Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopstel
oopstel [boodskap #144209] Sat, 23 December 2023 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopstel
Afbreking: oop•stel
Samestelling: oop + stel


Werkwoord: stel oop, oopstel
Verlede tyd: het oopgestel

Betekenis:
• Om toeganklik te maak; amptelik vir ander oopmaak.

Gebruik:
• Die pad is gesluit en sal volgende week weer oopgestel word.

Sinoniem:
• oopmaak
• open
• blootstel

Afgelei:
• oopstelling

Vertaling:
Engels: to open, throw open
Nederlands: oopstel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handrem
Volgende onderwerp: rampbestuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:35:52 UTC 2024