Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuilspel
vuilspel [boodskap #144206] Sat, 23 December 2023 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuilspel
Afbreking: vuil•spel
Samestelling: vuil + spel


Selfstandige naamwoord: vuilspel
Meervoud:

Betekenis:
• Optrede wat gemeen, onregverdig of oneerlik is.

Gebruik:
Vuilspel hoort nie in sport nie.

Vertaling:
Engels: foul play, dirty play
Nederlands: gemeen spel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koppenent
Volgende onderwerp: parkeerrat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:27:33 UTC 2024