koppenent [boodskap #144205] |
Sa, 23 Desember 2023 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koppenent
Afbreking: kop•pen•ent
Samestelling: koppe + -n- + ent
Selfstandige naamwoord: koppenent
Meervoud: koppenente
Betekenis:
• Die gedeelte/ent waar die kop kom, of figuurlik, die bokant van iets.
Gebruik:
• Kan ek aan die koppenent van die tafel sit?
Sinoniem:
• bokant
• bopunt
• kopkussing
• kopsteen
Antoniem:
• voetenent
Vertaling:
Engels: head, end
Nederlands: hoofd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|