Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetenent
voetenent [boodskap #144203] Fri, 22 December 2023 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voetenent
Afbreking: voe•ten•ent
Samestelling: voete + -n- + ent


Selfstandige naamwoord: voetenent
Meervoud: voetenente

Betekenis:
• Die gedeelte/ent waar die voete kom.

Gebruik:
• Sy het wakker geword en twee mans by die voetenent van haar bed opgemerk.

Wisselvorm:
• voete-ent

Sinoniem:
• ledekant
• onderkant

Antoniem:
• koppenent

Vertaling:
Engels: feet-side
Nederlands: voeteneinde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwerp
Volgende onderwerp: stratum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:57:11 UTC 2024