uitwerp [boodskap #144202] |
Vr, 22 Desember 2023 16:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitwerp
Afbreking: uit•werp
Samestelling: uit + werp
Werkwoord: werp uit, uitwerp
Verlede tyd: het uitgewerp
Betekenis:
• Om met krag na buite te neem.
Gebruik:
• Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie. [Johannes 16:37]
Sinoniem:
• uitboender
• uitforseer
• uitgooi
• uitjaag
• uitsmyt
• uitstoot
• verdryf
• verjaag
Afgelei:
• uitwerpeling
• uitwerpend
• uitwerper
• uitwerping
• uitwerpsel
Vertaling:
Engels: to throw out, cast out, expel, eject
Nederlands: uitwerpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|