Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weermaglid
weermaglid [boodskap #144200] Fri, 22 December 2023 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weermaglid
Afbreking: weer•mag•lid
Samestelling: weermag + lid


Selfstandige naamwoord: weermaglid
Meervoud: weermaglede

Betekenis:
• 'n Lid van 'n weermag.

Gebruik:
Weermaglede is na die oorloggeteisterde gebied ontplooi.

Vertaling:
Engels: army member
Nederlands: lid van het leger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snikheet
Volgende onderwerp: front
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:11:56 UTC 2024