Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongegrond
ongegrond [boodskap #144198] Fri, 22 December 2023 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongegrond
Afbreking: on•ge•grond
Samestelling: on- + gegrond


Byvoeglike naamwoord: ongegrond
Attributief: ongegronde

Betekenis:
• Waarvoor daar nie goeie rede of bewyse is nie.

Gebruik:
• Die beskuldiging teen my is ongegrond.

Sinoniem:
• aanvegbaar
• klakkeloos
• onbewese
• oneerlik
• ongestaaf
• onredelik
• onregmatig
• onregverdigbaar
• onverdedigbaar

Antoniem:
• gegrond

Afgelei:
• ongegrondheid

Vertaling:
Engels: groundless, unfounded, baseless
Nederlands: ongegrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omkoopgeld
Volgende onderwerp: snikheet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:51:20 UTC 2024