Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misleidend
misleidend [boodskap #144196] Vr, 22 Desember 2023 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misleidend
Afbreking: mis•lei•dend
Samestelling: mislei + -end


Byvoeglike naamwoord: misleidend
Vergrotende trap: misleidender
Oortreffende trap: misleidendste
Attributief: misleidende
Partitief: misleidends

Betekenis:
• Wat 'n mens mislei; bedrieglik is.

Gebruik:
• Die naam Stille Oseaan is baie misleidend.

Sinoniem:
• bedrieglik
• dubbelsinnig
• listig
• leunagtig
• skelmagtig
• oneerlik
• onopreg
• verdraai

Vertaling:
Engels: misleading, deceptive, untruthful
Nederlands: misleidend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van mislei.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoeiklub
Volgende onderwerp: omkoopgeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:36:18 MGT 2024