misleidend [boodskap #144196] |
Fri, 22 December 2023 10:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misleidend
Afbreking: mis•lei•dend
Samestelling: mislei + -end
Byvoeglike naamwoord: misleidend
Vergrotende trap: misleidender
Oortreffende trap: misleidendste
Attributief: misleidende
Partitief: misleidends
Betekenis:
• Wat 'n mens mislei; bedrieglik is.
Gebruik:
• Die naam Stille Oseaan is baie misleidend.
Sinoniem:
• bedrieglik
• dubbelsinnig
• listig
• leunagtig
• skelmagtig
• oneerlik
• onopreg
• verdraai
Vertaling:
Engels: misleading, deceptive, untruthful
Nederlands: misleidend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van mislei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|