mikpunt [boodskap #144192] |
Do, 21 Desember 2023 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mikpunt
Afbreking: mik•punt
Samestelling: mik + punt
Selfstandige naamwoord: mikpunt
Meervoud: mikpunte
Verkleinwoord: mikpuntjie
Meervoud van verkleining: mikpuntjies
Betekenis:
• Dit wat iemand wil bereik.
Gebruik:
• Die kerkraad se eerste mikpunt was om 'n behoorlike kerkgebou op te rig.
Sinoniem:
• doelstelling
• doelwit
• einddoel
• mylpaal
• oogmerk
Vertaling:
Engels: mark, aim
Nederlands: mikpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|