komplikasie [boodskap #144191] |
Thu, 21 December 2023 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
komplikasie
Afbreking: kom•pli•ka•sie
Selfstandige naamwoord: komplikasie
Meervoud: komplikasies
Verkleinwoord: komplikasietjie
Meervoud van verkleining: komplikasietjies
Betekenis:
• 'n Onverwagte probleem wat sake vererger.
Gebruik:
• Sy het 'n paar dae ná die operasie komplikasies ontwikkel en is weer in die hospitaal opgeneem.
Sinoniem:
• hindernis
• ingewikkeldheid
• kwessie
• kompleksiteit
• moeilikheid
• onpeilbaarheid
• probleem
• struikelblok
• verergering
• verwikkeling
Vertaling:
Engels: complication
Nederlands: complicatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|