gasbottel [boodskap #144188] |
Thu, 21 December 2023 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gasbottel
Afbreking: gas•bot•tel
Samestelling: gas + bottel
Selfstandige naamwoord: gasbottel
Meervoud: gasbottels
Verkleinwoord: gasbotteltjie
Meervoud van verkleining: gasbotteltjies
Betekenis:
• 'n Bottel of houer wat met gas (soos vloeibare petroleumgas) gevul is.
Gebruik:
• Die gasbottel is leeg en moet hervul word.
Sinoniem:
• gashouer
• gassilinder
Vertaling:
Engels: gas bottle, gas cylinder
Nederlands: gasfles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|