onderhoudswerk [boodskap #144186] |
Do, 21 Desember 2023 13:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderhoudswerk
Afbreking: on•der•houds•werk
Samestelling: onderhoud + -s- + werk
Selfstandige naamwoord: onderhoudswerk
Meervoud: onderhoudswerke
Verkleinwoord: onderhoudswerkie
Meervoud van verkleining: onderhoudswerkies
Betekenis:
• Die werk wat nodig is om iets aan die werk te hou.
Gebruik:
• As 'n mens noodsaaklike onderhoudswerk afgeskeep kan dit jou duur te staan kom.
Sinoniem:
• instandhouding
Vertaling:
Engels: maintenance work
Nederlands: onderhoudswerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|