Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrisiteitsnetwerk
elektrisiteitsnetwerk [boodskap #144185] Thu, 21 December 2023 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektrisiteitsnetwerk
Afbreking: e•lek•tri•si•teits•net•werk
Samestelling: elektrisiteit + -s- netwerk


Selfstandige naamwoord: elektrisiteitsnetwerk
Meervoud: elektrisiteitsnetwerke

Betekenis:
• Netwerk waaroor krag/elektrisiteit na verbruikers vervoer word.

Gebruik:
• Indien Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk ineenstort kan die land vir weke in duisternis gehul wees.

Wisselvorm:
• elektrisiteitnetwerk

Sinoniem:
• kragnetwerk

Vertaling:
Engels: electricity grid, electricity network
Nederlands: electriciteitsnet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: megawatt
Volgende onderwerp: onderhoudswerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:17:02 UTC 2024