megawatt [boodskap #144184] |
Thu, 21 December 2023 12:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
megawatt
Afbreking: me•ga•watt
Samestelling: mega- + watt
Selfstandige naamwoord: megawatt
Meervoud: megawatts
Betekenis:
• 'n Eenheid vir arbeidsvermoë, gelyk aan 106 watt of 1000 kilowatt.
Gebruik:
• Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk is tans 3 000 megawatt sterker as wat dit in die winter was.
Afkorting:
• MW
Vertaling:
Engels: megawatt
Nederlands: megawatt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|