tweeweekliks [boodskap #144181] |
Thu, 21 December 2023 11:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweeweekliks
Afbreking: twee•week•liks
Samestelling: twee + weekliks
Byvoeglike naamwoord: tweeweekliks
Attributief: tweeweeklikse
Betekenis:
• Wat elke twee weke gebeur.
Gebruik:
• Die president het 'n spesiale mediakonferensie gehou omdat sy tweeweeklikse konferensie op Kersdag sou val.
Sinoniem:
• halfmaandeliks
• veertiendaagliks
Vertaling:
Engels: biweekly
Nederlands: tweewekelijks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|