kindermishandeling [boodskap #144179] |
Wo, 20 Desember 2023 15:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kindermishandeling
Afbreking: kin•der•mis•han•de•ling
Samestelling: kind + -er- + mishandeling
Uitspraak: /ˈkən.dər.məsˌɦan.də.ləŋ/
Selfstandige naamwoord: kindermishandeling
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mishandeling van 'n minderjarige deur die aanrig van fisieke of emosionele skade.
Gebruik:
• Lyfstraf, maak nie saak hoe lig nie, word deesdae mos as kindermishandeling beskou.
Vertaling:
Engels: child abuse
Nederlands: kindermishandeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|