Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kindermishandeling
kindermishandeling [boodskap #144179] Wed, 20 December 2023 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kindermishandeling
Afbreking: kin•der•mis•han•de•ling
Samestelling: kind + -er- + mishandeling
Uitspraak: /ˈkən.dər.məsˌɦan.də.ləŋ/


Selfstandige naamwoord: kindermishandeling
Meervoud:

Betekenis:
• Die mishandeling van 'n minderjarige deur die aanrig van fisieke of emosionele skade.

Gebruik:
• Lyfstraf, maak nie saak hoe lig nie, word deesdae mos as kindermishandeling beskou.

Vertaling:
Engels: child abuse
Nederlands: kindermishandeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewildheid
Volgende onderwerp: aanklop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:48:12 UTC 2024