gewildheid [boodskap #144178] |
Wo, 20 Desember 2023 15:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewildheid
Afbreking: ge•wild•heid
Samestelling: gewild + -heid
Selfstandige naamwoord: gewildheid
Meervoud: gewildhede
Betekenis:
• Die toestand van gewild/ gelief wees.
Gebruik:
• Die sanger het wêreldwye gewildheid verwerf.
Sinoniem:
• aansien
• erkenning
• gesogtheid
• populariteit
• reputasie
• roem
Antoniem:
• ongewildheid
Afgelei:
• gewildheidsleer
• gewildheidslys
Vertaling:
Engels: popularity
Nederlands: gewildheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|