beoordelaar [boodskap #144175] |
Wed, 20 December 2023 13:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beoordelaar
Afbreking: be•oor•de•laar
Samestelling: beoordel + -aar
Selfstandige naamwoord: beoordelaar
Meervoud: beoordelaars
Verkleinwoord: beoordelaartjie
Meervoud van verkleining: beoordelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat iets beoordeel.
Gebruik:
• Hy sal tydens die skoonheidswedstryd as 'n beoordelaar optree.
Sinoniem:
• ombudsman
• regter
• resensent
• waardeerder
Antoniem:
• beoordelaarster (vroulik)
Hiponiem:
• boekbeoordelaar
• kredietbeoordelaar
• musiekbeoordelaar
Vertaling:
Engels: judge, critic
Nederlands: beoordelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|