ompraat [boodskap #144173] |
Wo, 20 Desember 2023 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ompraat
Afbreking: om•praat
Samestelling: om + praat
Werkwoord: ompraat, praat om
Verlede tyd: het omgepraat
Betekenis:
• Om deur te praat iemand se sienswyse te verander.
Gebruik:
• Die onderhandelaar probeer die man ompraat om nie van die brug af te spring nie.
Sinoniem:
• omhaal
• oorhaal
• oorreed
• oortuig
Vertaling:
Engels: to persuade, convince
Nederlands: ompraten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|