onderhandelaar [boodskap #144172] |
Wed, 20 December 2023 13:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderhandelaar
Afbreking: on•der•han•de•laar
Samestelling: onderhandel + -aar
Selfstandige naamwoord: onderhandelaar
Meervoud: onderhandelaars
Verkleinwoord: onderhandelaartjie
Meervoud van verkleining: onderhandelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat onderhandel.
Gebruik:
• Die man wat van die gebou wou afspring is deur 'n onderhandelaar omgepraat.
Sinoniem:
• afvaardiging
• arbitreerder
• bemiddelaar
• tussenganger
• versoener
• verteenwoordiger
Hiponiem:
• hoofonderhandelaar
• vredesonderhandelaar
Vertaling:
Engels: negotiator
Nederlands: onderhandelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|