setfout [boodskap #144169] |
Wed, 20 December 2023 12:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
setfout
Afbreking: set•fout
Samestelling: set + fout
Selfstandige naamwoord: setfout
Meervoud: setfoute
Verkleinwoord: setfoutjie
Meervoud van verkleining: setfoutjies
Betekenis:
• 'n Fout in drukwerk.
Gebruik:
• Histories was 'n setfout 'n fout wat 'n setter begaan het deur die letters verkeerd te pak/set.
Sinoniem:
• drukfout
• misdruk
Vertaling:
Engels: misprint, printer's error, typographic error
Nederlands: zetfout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|