Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kospakkie
kospakkie [boodskap #144168] Wo, 20 Desember 2023 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kospakkie
Afbreking: kos•pak•kie
Samestelling: kos + pakkie


Selfstandige naamwoord: kospakkie
Meervoud: kospakkies

Betekenis:
• Kos wat vooraf verpak is, veral vir noodgevalle.

Gebruik:
• Rampbestuurspanne het komberse en kospakkies na die geraakte gebiede versprei.

Vertaling:
Engels: food-parcel, food package
Nederlands: voedselpakket

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kitsvloed
Volgende onderwerp: setfout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 05:22:14 MGT 2024