stoeier [boodskap #144166] |
Wo, 20 Desember 2023 10:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoeier
Afbreking: stoei•er
Samestelling: stoei + -er
Selfstandige naamwoord: stoeier
Meervoud: stoeiers
Verkleinwoord: stoeiertjie
Meervoud van verkleining: stoeiertjies
Betekenis:
• Iemand wat stoei.
Gebruik:
• Die stoeier het positief getoets vir amfetamien, 'n hoogs verslawende dwelmmiddel.
Sinoniem:
• vegter
• worstelaar
Vertaling:
Engels: wrestler
Nederlands: worstelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|