Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spatbord
spatbord [boodskap #144165] Tue, 19 December 2023 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spatbord
Afbreking: spat•bord
Samestelling: spat + bord


Selfstandige naamwoord: spatbord
Meervoud: spatborde
Verkleinwoord: spatbordjie
Meervoud van verkleining: spatbordjies

Betekenis:
• Skerm wat spatsels afkeer, o.a. die agter voertuie se wiele wat opskietende modder en water afskerm.

Gebruik:
• Die fiets se voorste spatbord het gebuig.

Sinoniem:
• modderskerm
• spatskerm

Afgelei:
• spatbordlamp

Vertaling:
Engels: mudguard, fender
Nederlands: spatbord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anonimiteit
Volgende onderwerp: stoeier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:12:42 UTC 2024