steekwond [boodskap #144163] |
Tue, 19 December 2023 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steekwond
Afbreking: steek•wond
Samestelling: steek + wond
Selfstandige naamwoord: steekwond
Meervoud: steekwonde
Verkleinwoord: steekwondjie
Meervoud van verkleining: steekwondjies
Betekenis:
• Besering wat deur 'n skerp voorwerp veroorsaak is.
Gebruik:
• Sy het op 'n man se lyk afgekom met 'n steekwond in sy nek.
Sinoniem:
• messteek
• meswond
• snywond
Vertaling:
Engels: stab wound
Nederlands: steekwond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|