Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » irriterend
irriterend [boodskap #144162] Tue, 19 December 2023 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
irriterend
Afbreking: ir•ri•te•rend
Samestelling: irriteer + -end


Byvoeglike naamwoord: irriterend
Vergrotende trap: irriterender
Oortreffende trap: irriterendste
Attributief: irriterende
Partitief: irriterends

Betekenis:
• Wat 'n mens irriteer/ frustreer.

Gebruik:
• Al die advertensies is erg irriterend.

Sinoniem:
• ergerlik
• frustrerend
• hinderlik
• lastig
• tergend
• tergerig
• verpestend

Vertaling:
Engels: irritating, infuriating, provocating
Nederlands: irriterend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epigraaf
Volgende onderwerp: steekwond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:22:25 UTC 2024