onbeantwoord [boodskap #144160] |
Tue, 19 December 2023 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeantwoord
Afbreking: on•be•ant•woord
Samestelling: on- + beantwoord
Byvoeglike naamwoord: onbeantwoord
Attributief: onbeantwoorde
Betekenis:
• Waarvoor daar nie 'n antwoord gegee is nie.
Gebruik:
• Hy het die antwoorde op talle onbeantwoorde vrae saam met hom na die graf geneem.
Afgelei:
• onbeantwoordbaar
Vertaling:
Engels: unanswered
Nederlands: onbeantwoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|