medepligtigheid [boodskap #144158] |
Tue, 19 December 2023 14:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medepligtigheid
Afbreking: me•de•plig•tig•heid
Samestelling: medepligtig + -heid
Selfstandige naamwoord: medepligtigheid
Meervoud: medepligtighede
Betekenis:
• Die handeling van medepligtig wees.
Gebruik:
• Sy is aangekla vir haar medepligtigheid aan die verdwyning van die sewejarige kind.
Sinoniem:
• aandadigheid
• betrokkenheid
• sameswering
• samespanning
Vertaling:
Engels: complicity
Nederlands: medeplichtigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|