aandadigheid [boodskap #144157] |
Di, 19 Desember 2023 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aandadigheid
Afbreking: aan•da•dig•heid
Samestelling: aandadig + -heid
Selfstandige naamwoord: aandadigheid
Meervoud: aandadighede
Betekenis:
• Die toestand van aandadig wees.
Gebruik:
• Twee mans het aandadigheid aan die moord erken.
Sinoniem:
• betrokkenheid
• medepligtigheid
• skuld
Vertaling:
Engels: complicity
Nederlands: medeplichtigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|