gewese [boodskap #144156] |
Tue, 19 December 2023 13:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewese
Afbreking: ge•we•se
Samestelling: ge- + wees + -e
Byvoeglike naamwoord: gewese
Attributief: gewese
Betekenis:
• Wat in die verlede bestaan het.
Gebruik:
• Haar man is 'n gewese polisieman.
Sinoniem:
• afgetrede
• eks-
• emeritus
• oud-
• oorlede
• vergange
• voormalige
Antoniem:
• huidig
Vertaling:
Engels: former, late, ex-
Nederlands: gewesen
Nota:
• Sterk verlede deelwoord van wees.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|