onvergeeflik [boodskap #144155] |
Di, 19 Desember 2023 13:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onvergeeflik
Afbreking: on•ver•geef•lik
Samestelling: on- + vergeeflik
Byvoeglike naamwoord: onvergeeflik
Vergrotende trap: onvergeefliker
Oortreffende trap: onvergeeflikste
Attributief: onvergeeflike
Partitief: onvergeefliks
Betekenis:
• Wat so erg is dat dit nie vergewe kan word nie.
Gebruik:
• Ek vra om vergifnis, al weet ek dat wat ek gedoen het onvergeeflik is.
Sinoniem:
• onregverdigbaar
• onverdedigbaar
• onverskoonbaar
Afgelei:
• onvergeeflikheid
Vertaling:
Engels: unforgivable, unpardonable
Nederlands: onvergeeflijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|