vergifnis [boodskap #144154] |
Tue, 19 December 2023 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vergifnis
Afbreking: ver•gif•nis
Selfstandige naamwoord: vergifnis
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van vergewe.
Gebruik:
• Ek smeek om vergifnis, al weet ek dat dit wat ek gedoen het onvergeeflik is.
Wisselvorm:
• vergiffenis
Sinoniem:
• absolusie
• begenadiging
• genade
• genadebetoon
• kwytskelding
• vergewing
• verontskuldig
• verskoning
• vryspraak
Hiponiem:
• sondevergifnis
Vertaling:
Engels: forgiveness, pardon
Nederlands: vergiffenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|