Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorband
motorband [boodskap #144152] Tue, 19 December 2023 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
motorband
Afbreking: mo•tor•band
Samestelling: motor + band


Selfstandige naamwoord: motorband
Meervoud: motorbande
Verkleinwoord: motorbandjie
Meervoud van verkleining: motorbandjies

Betekenis:
• Die rubberband van 'n motor wat met lug gepomp word.

Gebruik:
• Sy moes maar self die motor se pap motorband omruil.

Verwant:
• straallaagband

Vertaling:
Engels: car tire, tyre
Nederlands: autoband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanleer
Volgende onderwerp: omruil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 01:49:10 UTC 2024