Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekgeveg
bekgeveg [boodskap #144150] Ma, 18 Desember 2023 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekgeveg
Afbreking: bek•ge•veg
Samestelling: bek + geveg


Selfstandige naamwoord: bekgeveg
Meervoud: bekgevegte

Betekenis:
• Bakleiery met woorde, sonder om handgemeen te raak.

Gebruik:
• Aanvanklik het dit gelyk of dit net by 'n bekgeveg gaan bly.

Afgelei:
• woordestryd

Vertaling:
Engels: verbal fight
Nederlands: verbale strijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: solemneel
Volgende onderwerp: aanleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:30:02 MGT 2024