solemneel [boodskap #144149] |
Mon, 18 December 2023 16:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
solemneel
Afbreking: so•lem•neel
Byvoeglike naamwoord: solemneel
Vergrotende trap: solemneler
Oortreffende trap: solemneelste
Attributief: solemnele
Betekenis:
• (ongewoon) Wat statig en plegtig is.
Gebruik:
• 'n Gradeplegtigheid is gewoonlik maar 'n stywe, solemnele aangeleentheid.
Sinoniem:
• formeel
• plegstatig
• plegtig
• statig
Vertaling:
Engels: solemn, solemnel
Nederlands: solemneel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|