oëwys [boodskap #144147] |
Mon, 18 December 2023 15:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oëwys
Afbreking: o•ë•wys
Samestelling: oë + wys
Selfstandige naamwoord: oëwys
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vinnige besoek; die handeling van oë wys (twee woorde).
Gebruik:
• Sy oëwys word ook al hoe korter.
Sinoniem:
• blitsbesoek
• inloer
• kuiertjie
Vertaling:
Engels: short visit
Nederlands: bezoekje
Nota:
• Idiomaties: Hy het net kom vuurhoutjies leen; ry voor die koppie koud is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|