Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rastalok
rastalok [boodskap #144141] Mon, 18 December 2023 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rastalok
Afbreking: ras•ta•lok
Samestelling: rasta + lok


Selfstandige naamwoord: rastalok
Meervoud: rastalokke

Betekenis:
• 'n Lang ineengekrulde haarlok, soos die van 'n rasta/rastafari.

Gebruik:
• Die man het rastalokke en dra 'n goue ketting om sy nek.

Vertaling:
Engels: dreadlock
Nederlands: dreadlock

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moordondersoek
Volgende onderwerp: vasry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 02:19:22 UTC 2024