Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordondersoek
moordondersoek [boodskap #144140] Ma, 18 Desember 2023 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moordondersoek
Afbreking: moord•on•der•soek
Samestelling: moord + ondersoek


Selfstandige naamwoord: moordondersoek
Meervoud: moordondersoeke

Betekenis:
• Ondersoek om 'n moord op te los en die skuldige vas te trek.

Gebruik:
• Die polisie vra die publiek om hulle met inligting in die moordondersoek te help.

Vertaling:
Engels: murder investigation
Nederlands: moordonderzoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leesstof
Volgende onderwerp: rastalok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:42:07 MGT 2024